Dr. Ernst Baard is ’n natuurbewaringswetenskaplike wat op die hoogste vlak van natuurbewaring in die Wes-Kaap gewerk het. Hy verduidelik waarom ekostelsels en biodiversiteit nie net vir natuurbewaarders belangrik is nie, maar ’n invloed op ons almal se lewens het.



