‘n Christen-leefstylprogram met 'n fokus op aktuele temas.
799 clip(s)
Loading playlist
Dr. Gerard Meijer, predikant by die Gereformeerde Kerk Oos-Moot in Pretoria en ook voorsitter van die pas afgelope sinodesitting van die Gereformeerde Kerke, vertel van dié vergadering se agenda.