Sean Turketti van die koffiewinkel, BraveCo, gesels oor hulle reis met William, sy seun wat met Downsindroom gebore is. Hy het BraveCo in Kaapstad begin het nadat sy seun met Downsindroom gebore is. Die organisasie bied inklusiewe werksgeleenthede, gemeenskapsintegrasie en 'n volhoubare inkomste vir volwassenes met intellektuele gestremdhede deur 'n koffiewinkel en handgemaakte produkte te bestuur.