‘n Christen-leefstylprogram met 'n fokus op aktuele temas.
769 clip(s)
Loading playlist
Professor Annette Potgieter van die Universiteit van Pretoria is ’n kenner op die gebied van Paulus se leringe en Nuwe Testamentiese studies. Sy vertel hoe Paulus die koms van Jesus en die kern van Kersfees verstaan.