BinnekamerBinnekamer

Munga Ultra-uithourrit beproef fietsryers

View descriptionShare
 
Die Munga is nie sommer net ’n fietswedren nie. Dit het oor die jare bekend geword as een van Suid-Afrika se mees uitdagende ultra-uithourritte, waar deelnemers nie net fisies nie, maar ook emosioneel en geestelik tot die uiterste beproef word. Die organiseerder, Jacques Swart, vertl van die wedren se ontstaan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Binnekamer

‘n Christen-leefstylprogram met 'n fokus op aktuele temas.
Social links
Recent clips
Browse 873 clip(s)