Dr. Doris Viljoen, direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing aan die Universiteit Stellenbosch se Besigheidskool, vertel van die internasionale toekomskundige konferensie in Dubai waaraan sy deelgeneem het, en watter tegnologie daar bespreek is.