BinnekamerBinnekamer

Hoekom vier die kerk Aswoensdag?

View descriptionShare
Ds. Annemarie de Kock Malan van die La Rochelle-gemeente in Bellville praat oor die simboliek van Aswoensdag, en hoekom dit op die kerkkalender is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Binnekamer

‘n Christen-leefstylprogram met 'n fokus op aktuele temas.
Social links
Recent clips
Browse 805 clip(s)