‘n Christen-leefstylprogram met 'n fokus op aktuele temas.
811 clip(s)
Loading playlist
Professor Nico Koopman, sistematiese en publieke teoloog aan die Universiteit Stellenbosch, praat oor gebed, nie net as ’n persoonlike dissipline nie, maar as ’n geloofsweg wat ons vorm, veral in die Lydenstyd.