Dr. Daniel Shayesteh is 'n internasionale spreker, skrywer en evangelis van Iran. Hy het, nadat hy intens betrokke was by Islam, 'n nuwe rigting ingeslaan toe hy die Christelike geloof aangeneem het. Hy gesels oor die Kerk in Iran vandag, en die oorlog.