BinnekamerBinnekamer

Die olyfboom

View descriptionShare
Meestertuinboukundige, dr. Ernst van Jaarsveld gesels oor die olyfboom – ’n boom wat in Bybelse tye ’n simbool van vrede, hoop en God se verbond met sy mense was. Hy lig ook die praktiese waarde van die olyfboom uit, van olyfolie vir kos, medisyne en salwing, tot sy rol as ’n teken van oorvloed en standvastigheid in ’n droë en uitdagende landskap.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Binnekamer

‘n Christen-leefstylprogram met 'n fokus op aktuele temas.
Social links
Recent clips
Browse 836 clip(s)