Die Kerkbode vertel die kerk se stories

 
Le Roux Schoeman, redakteur van die Kerkbode, gesels oor die stories wat in die kerk en geloofsgemeenskap vertel word, hoe hulle besluit waaroor om te berig, en watter artikels gewild is.

In 1 playlist(s)

Binnekamer

‘n Christen-leefstylprogram met 'n fokus op aktuele temas.

Social links