Agter die TunesAgter die Tunes

RSG Bekbasaar: Agter die Tunes - Episode 2 (Die besigheid van musiek)

View descriptionShare

Agter die Tunes

'n RSG- Bekbesaar wat fokus op musiek en die musiekbedryf. Ons gesels nie net met jou gunsteling Suid-Afrikaanse kunstenaars nie, maar ook met dié wat 
2 clip(s)
Loading playlist
Wynand Myburgh van Fokofpolisiekar verduidelik hoe die besigheidSkant van ‘n kunstenaar lyk. Hy praat oor handelsmerke, strategie en die finansiële aspekte wat in ag geneem moet word. Liezel Schlebusch, bestuurder van Droomsindroom, praat oor die administriewe kant. Sy vertel hoe praktiese reëlings benader word, die uitdagings wat konserte bied, en hoe sy die beeld van die groep bestuur.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Agter die Tunes

'n RSG- Bekbesaar wat fokus op musiek en die musiekbedryf. Ons gesels nie net met jou gunsteling Sui 
Social links
Recent clips
Browse 2 clip(s)