Trou is nie perdekoop nieTrou is nie perdekoop nie

RSG Bekbasaar: Trou is nie Perdekoop nie - Episode 1

View descriptionShare
Ontmoet vir Eloïse en Solomon Cupido. Ja, hulle het dieselfde van. Nee, nee hulle is nié familie nie. Nee, hulle is nié getroud met mekaar nie! Dis amper soos ’n sitcom: twee Cupido’s wat oor die liefde praat, maar nie mekaar se Cupido’s is nie. In dié episode hoor jy hulle persoonlike stories – van die aanloop tot hulle eie troues, tot die realiteite ná die ja-woord. Hulle gesels eerlik, snaaks en met deernis oor die huwelik, gesinslewe, en hoe TROU IS NIE PERDEKOOP NIE méér as net ’n sêding is. Ons hoor ook wat om van die reeks te verwag, en hoe om self in te skakel.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Trou is nie perdekoop nie

’n Eerlike en skreeusnaakse potgooi oor verhoudings, liefde, troues en die dinge wat niemand hardop  
Social links
Recent clips
Browse 26 clip(s)