SuksesstoriesSuksesstories

Suksesstories -Episode 3

View descriptionShare
Hy is nie meer vandag se kind nie, maar sy fut is nog lank nie uit nie. Lizma van Zyl gesels met die legendariese musikant, Sipho Hotstix Mabuse. Dié “gentle giant” van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf deel sy vreugdes en passies, en vertel hoekom dit so belangrik is dat die regering jong kunstenaars ondersteun.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Suksesstories

Lizma van Zyl gesels met mense wat in ‘n stadium so hard op die lewenspad geval het dat opstaan onwa 
Social links
Recent clips
Browse 12 clip(s)