Sondagjoernaal 27 Maart 2022
In die laaste aflewering van Sondagjoernaal gesels kyk Lizelle de Bruin na die werk wat die Church of Scotland doen, die verlies van 'n lewensmaat, ontwerpelemente vir veeldoelige kerke, en dr. Jannie le Roux sê daar is dalk waarde in spyt wees.
Sondagjoernaal 20 Maart 2022
Dr. Braam Hanekom van die Sentrum vir Publieke Getuienis praat oor hoe die toekoms vir die Kerk lyk. Jaco Brand, ‘n landskapargitek van Rawsonville, vertel hoe die Here hom gelei het om te werk met dít wat hy in sy hand het. Dr. Michiel van der Merwe vertel hoe hy gidshonde oplei.
Sondagjoernaal 13 Maart 2022
Dr. Jurie Vermeulen, Nasionale Direkteur van FEBA Radio, praat oor leierskap. Berlise Lourens, bemarkingsbestuurder van CLF, vertel van hulle gratis pamflette wat beskikbaar is. Ds. Stephan Spies van CMP en dr. Kola de Klerk van Judea Harvest praat oor die Bybel in Oekraïns. Michelle Potgieter, ‘n …
Sondagjoernaal 6 Maart 2022
Dr. Dave Viljoen van die Kenridge NG Gemeente praat oor die vreugde van gee. André en Anna-Marie Thiart vertel van hulle werk in Mosambiek. Barrie Burger, Noenieput se perdefluisteraar, vertel van sy werk. Dr. Ernst van Jaarsveld, meesterplantkundige, deel interessante feite oor die Johannes-broodb…
Sondagjoernaal 27 Februarie 2022
Dr. Lourens Schoeman van die Ladysmith NG Kerk praat oor die geloofsgemeenskap van Ladysmith, en hoe hulle saamstaan in ‘n tyd van krisisse. Bianca van Aswegen vertel van haar werk met vermiste kinders. Helene Meisenheimer, ‘n joernalis by die Kerkbode, gesels oor haar werk en geloofspad. Wilma Chr…
Sondagjoernaal 20 Februarie 2022
Dr. Arno van Niekerk van die Universiteit van die Vrystaat praat oor eenheid in ‘n geloofsgemeenskap. Pastoor Adriaan en Leza Graaff vertel van hulle huis van genade op Kimberley. Dr. Andrew Kok van die NG Kerkargief het interessante feite oor kerkgeboue. Ds. Nioma Venter, assessor van die moderame…
Sondagjoernaal 13 Februarie 2022
Prof. Piet Meiring praat oor vergifnis en leierskap, en waarom vergifnis nodig is. Elsabe Wright, skriba van die Montagu NG-gemeente, vertel van hulle barmhartigheidskomitee se werk om mense van die gemeenskap by te staan. Die redakteur van Kerkbode, Le Roux Schoeman, praat oor die uitdaging om aan…
Sondagjoernaal 6 Februarie 2022
Ds. Danie du Toit van die Paarl Strooidakkerk praat oor die lewe van prof. Jaap du Rand. Suster Amelia Coetzee van Jeffreysbaai praat oor haar geloofspad. Ds. Tonie Viljoen, koshuishoof van Sonop Christelike Tehuis, praat oor die ondersteuning van eerstejaarstudente op hulle geloofspad. Annatjie Ro…
Sondagjoernaal 30 Januarie 2022
Joernalis Ivor Price praat oor leierskap en wat ons by die landbou daaroor kan leer. Anda Grobbelaar deel haar geloofstorie oor hulle stilgebore baba. Beminde Jacobs van Trompsburg vertel hoe sy haar kop moes optel ná haar man se dood aan die begin van die inperking weens die virus. Gustav Kros, di…
Sondagjoernaal 23 Januarie 2022
Ds. Johan Smit van VitaAmp praat oor leierskap, en wat dit nié is nie. Dr. Marinda van Niekerk, bestuurshoof van PEN in Pretoria, praat oor hulle werk en omgewing. Argitek De Waal Ritter praat oor heilige ruimtes. Barend la Grange, bedryfshoof en trusteelid van die Privilege Foundation, vertel hoe …