Suid-Afrika is 'n vooraanstaande motorsportnasie met drie beamptes wat tans op FIA-komitees dien, en hordes wêreldkampioene in verskeie motorsportformules, asook verskeie internasionale aanbiedinge soos Die FIA Rally Raid African Safari, Renstel-wereldkapioenskap, die Rallycross-kampioenskap, die Kaapstad Formule E ePrix, sowel as die Kayalami 9uur-uithouren. Die Minister van Sport het ook vandeesweek 'n bodkomitee aangestel om Suid-Aafrika se bod vir 'n Suid-Afrikaanse Formule 1 Grand Prix te inisieer. Fritz Klaaste kyk terug op 2024 Formule E en Deutsche Tourenwagen Masters. Hy het ook die jongste Suid-Afrikaanse Formule 1-nuus.