Die 2024 Formule 1-seisoen het aan alle verwagtinge voldoen, en selfs meer gelewer as wat die beste rusbank-kommentator hulle kon voorstel. Die emosies is teen die mure uitgejaag met omstrede gebeure op en van die baan. Die meeste Grand Prixs in een seisoen, 24 wedrenne op vyfvastelande, met Max Verstappen wat sy titel suksesvol verdedig toe hy 'n agtereenvolgende vierde kampioenskap wen. Sy span, Red Bull Racing, staan egter die vervaardigerstitel af aan McLaren, wat in 'n stryd gewikkel was met Ferrari. Fritz Klaaste neem die seisoen in oënskou.