RSG Nuus & AktualiteitRSG Nuus & Aktualiteit

Monitor

View descriptionShare
RSG — Facebook, WhatsApp en Twitter is die norm vir moderne gemeenskappe, so waarom kan die bankwese nie ook gebruik maak van hierdie wyer aanlyn-netwerke nie? Dit is die vraag wat die entrepreneur Michael Jordaan geinspireer het. Dit is ook die dryfveer agter 'n nuwe, slegs elektroniese bank, genaamd Bank Zero. Joan-Marie Verhoef het by Jordaan, ook die medestigter van Bank Zero gaan uitvind wat die konsep vn 'n taklose, geboulose bank behels...
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Nuus & Aktualiteit

Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nu 
Social links
Recent clips
Browse 2,247 clip(s)