RSG Nuus & AktualiteitRSG Nuus & Aktualiteit

Die Nasionale Dialoog: n Kwessie van Saam praat of Alleen Praat?

View descriptionShare

Die DA sal nie deel wees van die president se beplande nasionale dialoog nie. Hulle vra ook dat die burgerlike samelewing weg bly. Ons gesels met die DA oor hulle redes hiervoor en kry ook ontleding oor die besluit, sy moontlike impak en ook oor die DA se volgehoue beleid om binne die Regering van Nasionale Eenheid te bly. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

RSG Nuus & Aktualiteit

Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nu 
Social links
Recent clips
Browse 2,247 clip(s)