RSG Nuus & AktualiteitRSG Nuus & Aktualiteit

Monitor

View descriptionShare
RSG — Vandag, presies 30 jaar gelede, het Barend Strydom agt swart mense in Pretoria koelbloedig doodgeskiet. Die sogenaamde Wit Wolf het in 1988 met 'n vuurwapen - op Strydom Plein in die Pretoriase middestad - op mense losgebrand. Strydom was 21 jaar oud ten tye van die voorval. Hy is later ter dood veroordeel, maar daar is in 1990 'n moratorium op die doodstraf geplaas en Strydom is in 1994 vrygelaat - tesame met 150 ander politieke gevangenes. Bradley Steyn was 'n 17-jarige skoolseun in 1988. Hy was 'n ooggetuie van die skietvoorval en het met Gillian de Gouveia gesels, oor wat presies hy gesien het en hoe dit sy lewe beinvloed het. Hy begin sy storie by Strijdom Plein, die dag van die skietery….
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Nuus & Aktualiteit

Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nu 
Social links
Recent clips
Browse 2,247 clip(s)