RSG Nuus & Aktualiteit (Automatic Import)RSG Nuus & Aktualiteit (Automatic Import)

Spektrum

View descriptionShare
RSG — Eskom sê die kragvoorsiener is op koers, die land se eerste vroeggebore baba is dood aan COVID-19 en ons hoor hoe gereed ouers en hul kinders is vir die heropening van skole landwyd. Ons praat ook oor internasionale byedag, die ATKV maak sy wenners in die lees-kategorie bekend en leerlinge wat aanlynonderrig ontvang, word gewaarsku teen kuberkrakers.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Nuus & Aktualiteit (Automatic Import)

-TEST CHANNEL- Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en in 
Social links
Recent clips
Browse 1,687 clip(s)