RSG Nuus & Aktualiteit (Automatic Import)RSG Nuus & Aktualiteit (Automatic Import)

Spektrum 25 Junie 2021

View descriptionShare

RSG Nuus & Aktualiteit (Automatic Import)

-TEST CHANNEL- Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke  
1,687 clip(s)
Loading playlist
Die waarnemende minister van gesondheid, Mammoloko Kubayi-Ngubane, sê mense bo 50 kan van Julie af registreer om entstof te ontvang. Ons wy 'n groot gedeelte van die program aan die jongste bevindinge oor die oor die inentingsproses. Daar is kommer oor 'n toename in politieke moorde in die aanloop tot Oktober se plaaslike verkiesings. Die publiek het nog tot 3 Julie kans om voorstelle in te dien oor die voorgestelde wysigings aan die wet op die Beheer van Vuurwapens.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. RSG Nuus & Aktualiteit (Automatic Import)

    1,687 clip(s)

RSG Nuus & Aktualiteit (Automatic Import)

-TEST CHANNEL- Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en in 
Social links
Recent clips
Browse 1,687 clip(s)