-TEST CHANNEL- Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke …
1,687 clip(s)
Loading playlist
Die polisie en SANPARKE is op soek na 'n verdagte voertuig wat moontlik verbind kan word met die brande in Kaapstad vroeër vanjaar. Vrystaat Landbou sê die polisie neem plaasaanvalle nie ernstig op nie. SADC sê terreur in Mosambiek die stryd aan met die ontplooiing van die streek se bystandsmagte. Die department van omgewingsake het ‘n Turkse kragskip-maatskappy se aansoek vir 'n permit van die hand gewys.