RSG Nuus & Aktualiteit (Automatic Import)RSG Nuus & Aktualiteit (Automatic Import)

Spektrum

View descriptionShare
RSG — Die departement van Openbare Werke, gaan na verwagting vandag Hoofman Khoisan SA, en sy afvaardiging by die Uniegebou in Pretoria verwyder. Die groep is nou reeds sowat 8 maande lank voor die Uniegebou, met 'n lys eise wat hulle aan president Cyril Ramaphosa oorhandig het, toe hy nog destyds adjunk president was. Hoofman Khoisan SA, sê hulle gaan nerêns heen, totdat hulle ordentlike antwoorde het nie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Nuus & Aktualiteit (Automatic Import)

-TEST CHANNEL- Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en in 
Social links
Recent clips
Browse 1,687 clip(s)