RSG Nuus & Aktualiteit (Automatic Import)RSG Nuus & Aktualiteit (Automatic Import)

Naweekaktueel

View descriptionShare
RSG — Die 24-jarige fietsryer, Nic Dlamini, het 'n gebreekte arm opgedoen tydens 'n onderonsie met veldwagters in die Silwermyn-natuurreservaat in die Tafelberg Nasionale Park. In beeldmateriaal wat op sosiale media die ronde doen, kan gesien word hoe die fietsryer na bewering deur veldwagters rondgeruk word. Die Minister van Omgewingsake, Barbara Creecy het opdrag gegee dat alle beamptes wat betrokke was by 'n voorval, geskors moet word.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. RSG Nuus & Aktualiteit (Automatic Import)

    1,687 clip(s)

RSG Nuus & Aktualiteit (Automatic Import)

-TEST CHANNEL- Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en in 
Social links
Recent clips
Browse 1,687 clip(s)