RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.
Social links:
  • Website
ClipsPlaylists
  • Hoe ’n aspirantveearts een van SA se voorste eiendomsregkenners geword het

    Annelize Crosby – hoof: regsintelligensie, Agbiz

    11:15
  • Alexforbes se beleggingsbesigheid dryf winsgroei

    Dawie de Villiers – uitvoerende hoof, Alexforbes

    09:22
  • Wat verklap Tiger Brands se resultate oor die Suid-Afrikaanse verbruiker?

    Tjaart Kruger – uitvoerende hoof, Tiger Brands

    07:35
  • Woolworths stuur ’n waarskuwing aan korporatiewe Suid-Afrika

    Ray Harraway – Suid-Afrikaanse spesialis in vergoedingsbestuur, onafhanklike adviseur vir vergoedingskomitees, en opleier in die vakgebied, Die Instituut van Direkteure van Suider-Afrika (IoDSA)

    08:09
  • Musk wil Amerikaanse kinders elk twee SpaceX-aandele gee

    Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak

    10:13
  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 26 November 2026

    Ryk van Niekerk – Moneyweb 

    48:42
  • Kriptopryse val nou soos 'n klip

    Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence

    05:40
  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 25 November 2026

    Ryk van Niekerk – Moneyweb

    48:43
  • Suid-Afrika ontplooi ekonomiese gesante om beleggings te lok

    Willem van der Spuy – adjunk-direkteur-generaal: uitvoere, departement van handel, nywerheid en mededinging

    10:06
  • Takealot floreer ondanks Amazon en Chinese mededingers

    Frederik Zietsman – uitvoerende hoof, Takealot

    10:25

Powered by

Omny Studio is the complete audio management solution for podcasters and radio stations

© 121cast Pty Ltd

Terms of Use|Privacy Policy|Privacy FAQ|Copyright Policy (DMCA)