RSG en Sanlam Radiodramaskryf-slypskool
RSG en Sanlam bied elke jaar 'n radiodramaskryfkompetisie aan. Op hierdie kanaal sal daar van tyd tot tyd wenke gepubliseer word.