Reis sonder grenseReis sonder grense

4x4-Sake 20 Julie 2024

View descriptionShare
Francois 4x4 Rossouw is 75, en doen al 30 jaar lank ononderbroke die 4x4-insetsel op RSG. Hy het 32 000 mense met nagenoeg 12 500 voertuie op reise geneem. In die proses het hy sy horing verloor, en weer gevind!
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Reis sonder grense

    423 clip(s)

Reis sonder grense

Pak jou tasse en reis die wêreld plat saam met RSG.
Social links
Recent clips
Browse 423 clip(s)