Jurgie se lewe in Viëtnam
Aartjie na sy vaartjie. Soos pa Jurgens Schoeman van LiveTheJourney, is sy seun, Jurgie, ook ‘n avonturier wat deesdae op die Vietnamese platteland woon. Daar het hy ‘n huis gebou, die taal aangeleer, ‘n sokkerspan begin en word hy selfs genooi om by troues te gaan sing. Hy vertel wat jy moet doen …
4x4-Sake 2 November 2024
Francois 4x4 Rossouw trotseer die Weskuswind, en waarsku teen esse gooi wanneer jou bandruk laag is vir sandry.
GPS-kartering
Johan Groenewald van Tracks4Africa verduidelik hoe moderne kartering met GPS en mede-reisigers gedoen word.
4x4-Sake 26 Oktober 2024
Francois 4x4 Rossouw trek jou uit die diepste sandgate aan die Weskus.
4x4-Sake 19 Oktober 2024
Francois 4x4 Rossouw waarsku teen sonbrand.
Gifberg is allermins giftig vir toeriste
Mike Spies vertel hoe dié suidelike baken in die Namakwaland naam gekry het, en hoe die San-jagters gif ontdek het. Pionierboere het ook roofdiere met plantgif uitgeroei vir oorlewing.
Jurgie se toere in Viëtnam
Viëtnam is deesdae uiters gewild onder toeriste. Jurgie Schoeman woon ses ure noord van die hoofstad, Hanoi, en kan die land se taal vlot praat. Hy lei toere, ook op die agterpaaie, van Viëtnam.
4x4-Sake 12 Oktober 2024
Francois 4x4 Rossouw gee handige wenke vir wanneer jy van die pad af ry en die gevaar loop om nie agter te kom jy het ‘n pap band nie.
Laat die Plitvice-watervalle in Kroasië jou bekoor
Dié Unesco-erfenisgebied, word elke jaar deur nagenoeg ‘n miljoen toeriste besoek. Suid-Afrikaners wat daar was, is stomgeslaan oor dié natuurwonderwerk.
Vusi die wynmaker
Vusi Dalicuba is ’n Xhosa-wynmaker wat belangrike werk in sy gemeenskap verrig, en onlangs hoogstaande werk gelewer het by Vergenoegd Löw.