



Rand en sent: Regering slaan toe op ongedokumenteerde werkers
14 Junie 2026: President Cyril Ramaphosa sê daar sal 10 000 nuwe arbeidsinspekteurs aangestel word om werkgewers te ondersoek, en te verseker dat slegs gedokumenteerde werknemers in hulle diens is. Jody Hendricks praat hieroo met ‘n arbeidskenner.

Rand en sent: Beskerm jouself finansieel teen natuurrampe
7 Junie 2026: Swaar reën het weer groot gedeeltes van die Wes- en Oos-Kaap getref, terwyl baie gebiede nog herstel van die stormsterk reën en wind wat van die gebiede in Mei getref het. Jody Hendricks praat met finansiële raadgewer Yolanda Botha oor hoe jy jouself finansieel kan beskerm indien ‘n n…

Rand en sent: Die gebruik van KI deur finansiële adviseurs
31 Mei 2026: Jody Hendricks praat met Duane Nienaber oor die gebruik van kunsmatige inteligensie deur finansiële adviseurs, en hoe dit jou geldsake kan beinvloed.

Rand en sent: Stygende brandstofpryse
24 Mei 2026: Jody Hendricks praat met ekonoom Hassan Essop oor die impak van stygende brandstofprys op die ekonomie.

Rand en sent 17 Mei 2026
Jody Hendricks praat met Steven Peterson oor die Wysingswet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en Siektes. Wat staan werkgewers te doen indien ‘n werknemer aan diens beseer word?

Rand en sent 10 Mei 2026
Jody Hendricks kyk na die finansiële aspekte waarmee ma’s sukkel in die tawwe ekonomiese tye.

Rand en sent 3 Mei 2026
Baie Suid-Afrikaners sukkel om met die stygende lewenskoste by te bly. ‘n Salaris is eenvoudig nie meer genoeg nie. Jody Hendricks praat met ‘n finansiële adviseur oor hoe om jou inkomste te diversifiseer.

Rand en sent 26 April 2026
Die Reserwebank sê hy het nog inligting nodig om te bepaal hoe die oorlog in die Midde-Ooste die land se ekonomiese groeivooruitsigte sal raak. Die Suid-Afrikanse ekonomie sukkel sedert die konflik begin het, en dit is veral landsburgers wat sukkel om kop bo water te hou. Jody Hendricks hoor hoe j…

Rand en sent 19 April 2026
Die Wes-Kaap se minister van finansies, Deidre Baartman, sê hulle teiken is om die provinsie se ekonomie tot R1 triljoen te groei teen 2035. Sy verduidelik hoe sy die provinsie se finansies bestuur.

Rand en sent 12 April 2026
Daar is baie faktore wat entrepreneurs in gedagte moet hou, soos die saamstel van ’n sakeplan, marknavorsing, die registrasie van die onderneming en wat die belastingimplikasies is. Jody Hendricks praat met dr. Willie Cilliers, voorsitter van die AHI Weskaap, oor die slaggate waarvoor nuwe entrepre…