RadioteaterRadioteater

ONVOLTOOID deur Ayden Kruger

View descriptionShare
 
Danel, ‘n sielkundige, meen sy het ‘n goeie lewe en ‘n gelukkige huwelik. Maar dan kom sy een dag vroeg tuis en betrap haar man, Bertus, saam met ‘n ander vrou in hulle bed.  Sy vlug na haar Pa toe. Hulle het mekaar vir bykans 10 jaar nie gesien nie, en Danel is nie daarvan bewus dat haar Pa siek is nie. Sy weet ook nie dat hy sy huishulp se kleinkind versorg nie. Danel en haar Pa moet die brûe na mekaar herstel, en in die proses leer sy ook dat vergifnis heling bring. Die spelers is Heidi Mollentze, Lochner de Kock, Shemaine Harris, Kaz McFadden, Lelia Etsebeth en Renske Jacobs.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Radioteater

Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober to 
Social links
Recent clips
Browse 383 clip(s)