“Ek is maar net ‘n inconvenience by die verkeerslig,”
‘n Lewe op straat is alles behalwe maklik. Dries, Koos en Fridge, is drie boemelaars wat op straat agter die winkelsentrum woon en hul daaglikse bestaan maak. Hulle word ondersteun deur die kerk met ‘n broodjie so nou en dan en die dominee wat af en toe kom inloer. Maar hierdie goedhartigheid van die dominee kom teen ‘n prys...

'N WONDERWERK VIR KERSFEES deur Riana Scheepers
54:11

PENDORING (EDMS) BEPERK deur Ampie van Straten
46:48

MISVERSTAND deur Anene Loots
51:36