RadioteaterRadioteater

DIE PRYS deur Joey van Niekerk

View descriptionShare
 
Susan Pretorius, tuisteskepper en ywerige lid van die VLU, wen ’n koekbakkompetisie met ’n droomprys – een wat sy en veral haar man, Hermaans, nie verwag het nie. Toe  ontdek hulle dat sy dit eintlik glad nie verdien nie. Hulle besef oneerlikheid is nie die moeite werd nie, al is die prys ook hoe aanloklik! Maar wat nou gemaak? Die spelers is Rika Sennett, Martin Jansen, Ronel Korb en Lochner de Kock.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Radioteater

Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober to 
Social links
Recent clips
Browse 383 clip(s)