‘n Opvoedkundige reeks, wat die voorskoolse kind speel-speel leer hoe om hom- of haarself te handhaaf. Deur middel van rympies en liedjies, leer die kind vaardighede wat hom of haar op ‘n persoonlike vlak toerus. Kinders leer op ‘n informele manier praktiese maniere om verantwoordelikheid te aanvaa…