Die eerste sneeu het al geval en die winter is om die draai. Dirk Coetzee van Advance Seed praat oor winterweidingsgewasse, die droogte en wanneer die gewasse geplant moet word. Die rasdirekteur van die Brangus wêreldkongres, John Raffertey, vertel meer oor die geleentheid asook die fakkelloop wat tans aan die gang is.