Dr. Gerhard Harmse van die Fakulteit Veeartsenykunde by Onderstepoort, praat oor lamsiekte, 'n dodelike siekte wat veroorsaak word deur 'n kiem afkomstig van gifstowwe. Hennie Maas praat ook met Willie le Roux, die voorsitter van die Mpumalanga Jeugskou.