Ons praat dit uitOns praat dit uit

Ons praat dit uit 1 Februarie 2026

View descriptionShare
Een van die grootste probleme waarmee jongmense sukkel, is liefdesverhoudings. Hoe hanteer ek my gevoelens vir die teenoorgestelde geslag? Wat maak ek as ek afgesê word? Wanneer weet ek dis kalwerliefde of regte liefde? Tieners en hulle ouers kry raad oor hoe om liefdesverhoudings te hanteer by pastoor Henning van der Walt.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Ons praat dit uit

Ons fokus op die probleme waarmee jongmense worstel, soos dwelms, boeliegedrag, selfdoodgedagtes, li 
Social links
Recent clips
Browse 8 clip(s)