

Oggenddiens 6 September 2026
Pastoor Danie Lodder van Dei Gratia in Pierre van Ryneveld, Centurion.

Oggenddiens 30 Augustus 2026
Dr. Petrus Moolman, emeritusleraar van die NG Kerk.

Oggenddiens 23 Augustus 2026
Ds. Dirkie van der Spuy, voormalige predikant van Moreleta Kerk, en tans aan die stuur van die Dirkie van der Spuy Bediening op sosiale media.

Oggenddiens 16 Augustus 2026
Ds. Janine Williams van die VGK Piketberg.

Oggenddiens 9 Augustus 2026
Ds. Lukie Dercksen van die Rietfontein Baptiste Kerk.

Oggenddiens 2 Augustus 2026
Dr. Rassie Smit van die Gereformeerde Kerk, Wapadrant.

Oggenddiens 26 Julie 2026
Pastoor Retief Booysen van Beleef Gemeente in Alberton.

Oggenddiens 19 Julie 2026
Pastoor Sonja Goldberg, geestelike leier by die Familiekerk Bottelary, Brackenfell.

Oggenddiens 12 Julie 2026
Pastoor Muller Crauwcamp van Pretoria.

Oggenddiens 5 Julie 2026
Ds. Hugo Weich van die Harmoniegemeente, Durbanville.