Twee Kaapse families se lewens- en sakebelange bots en vervleg met tragiese gevolge… Dit is die gegewe vir die splinternuwe, dramatiese vervolgverhaal Tamboeryn wat die bekroonde radioskrywer Charles J. Fourie spesiaal vir RSG geskryf het. Dié opwindende storie betrek die lewens van die De Villiers…