Middagvervolgverhaal | KATRYN: VROU VAN DIE RICHTERSVELD deur Jan Huisamen
42 clip(s)
Loading playlist
Regter Te Doorn is terug en gereed om voort te gaan met Katryn se verhoor, maar in die houthut op die Kaapse Vlakte is Doempies en Abraham gespanne oor die hofsaak uit vrees dat die waarheid oor hulle betrokkenheid by Vlok se sindikaat sal uitkom.