'n Werklikheidsreeks waar vier mans tussen die ouderdom van 25 en 50 die kans kry om ware liefde te vind. Wat hierdie radioreeks uniek maak, is dat di…
16 clip(s)
Loading playlist
Twee van die vier alleenlopermans gaan op ‘n romantiese aanlynete (sonder kameras) met hul top 5-finaliste. Die kos, musiek en atmosfeer word vasgevang d.m.v. ‘n foto. Kom vind uit wie het die beste kos gemaak, die meeste moeite gedoen, en die lekkerste gesels.