LiedjiedorpLiedjiedorp

Liedjiedorp 22 November 2024

View descriptionShare
Melodie ontmoet vir Harmonie, die vorige burgemeester van Liedjiedorp. Die kat, Klawertjie, lei vir Melodie uit die grot uit, en skielik gebeur iets baie spesiaal! Wie sluit by hulle aan? Het jy geweet dat jy dikwels aan die begin of aan die einde van 'n komposisie unisoon-klanke hoor? Sodoende word meer gewig verleen aan die besondere melodie. Eine Kleine Nachtmusik van Mozart en die Vyfde Simfonie van Beethoven begin byvoorbeeld in unisoon.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Liedjiedorp

'n Gedramatiseerde musiekstorie wat groot en klein se verbeelding sal aangryp met die avonture van B 
Social links
Recent clips
Browse 27 clip(s)