Die program neem kinders op opwindende leerervarings om hulle te help om die wêreld om hulle beter te verstaan. Elke program het ’n tema wat skakel met die Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring, en word so gekies dat dit wat kinders in die klaskamer doen, uitgebrei word. Deur hierdie unieke r…