Kat en hondKat en hond

Kat en hond 30 Januarie 2021

View descriptionShare
‘n Groep vriende se liefde vir hulle troeteldiere en hulle behoefte aan antwoorde nadat hulle hond- of katkinders weens kanker gesterf het, het tot baanbrekerswerk gelei. Lizma van Zyl gesels met Munnik Marais oor sy nuwe nie-regeringsorganisasie, SAACA, wat hom toespits op kanker onder huisdiere. Dr. Frans Pretorius wat ‘n belangrike lid van dié span is, verskaf waardevolle inligting en nuttige wenke.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Kat en hond

'n Program vir troeteldiereienaars.
Social links
Recent clips
Browse 38 clip(s)