Geloof wat grondvat 31 Maart 2024
Hoe Bybels is die viering van Paasfees, veral die gebruike daarom soos paaseiers, paashase en paasbolletjies?
Geloof wat grondvat 24 Maart 2024
Christene verskil some heftig oor belangrike geloofskwessies. Is die Bybel dan te moeilik om te verstaan?
Geloof wat grondvat 17 Maart 2024
Hoe kan ouers prakties hulle kinders se kinderlike geloof help vorm, en hulle op die geloofspad begelei?
Geloof wat grondvat 10 Maart 2024
Moet jy alles aanvaar wat met jou gebeur, of het jy die reg om God daaroor te konfronteer?
Geloof wat grondvat 3 Maart 2024
Hoe moontlik is dit om in vandag se gejaagde tyd die Here te dien saam met jou gesin, of is elkeen maar op sy eie?
Geloof wat grondvat 25 Februarie 2024
Waarom gebeur slegte dinge met Christene, soos moord, roof en verkragting? Hoekom laat God dit toe?
Geloof wat grondvat 18 Februarie 2024
Waarom leer die Bybel dat God die misdaad van die vaders besoek aan die kinders? Hoe regverdig is dit?
Geloof wat grondvat 11 Februarie 2024
Christene lewe volgens die riglyne en etiese waardes van die Bybel, en tog pleeg van hulle misdaad. Waarom?
Geloof wat grondvat 4 Februarie 2024
Daar is mense wat beweer dat dit vir hulle voel asof hulle teen die plafon vasbid, en dat God hulle nie hoor nie. Help dit dan nog om te bid?
Geloof wat grondvat 28 Januarie 2024
Hoe weet ons die Bybel is betroubaar as daar so baie vertalings is? Wat maak ek as ek nie verstaan wat ek lees nie?