



Geestesgesondheid: Tien gesprekke wat jou anders laat dink
8 September 2026: Johan van Lill deel tien kort uittreksels uit potgooie, TED-praatjies en onderhoude wat hom laat stilstaan en dink het. Van ’n toevallige gesprek met ’n vreemdeling op ’n trein en die behoefte om raakgesien te word, tot musiek en herinneringe, slaap, angs, vriendskap, selfdeernis …

Geestesgesondheid: Hoe fiksie iets waar oor die mens kan vertel
1 September 2026: Johan van Lillpraat met die skrywer, Frederick Botha, oor sy debuutkortverhaalbundel. Die bundel word as outofiksie beskryf, maar Frederick beklemtoon dat die verhale fiksie is en nie outobiografiese vertellings nie. Johan en Frederick gebruik die verhale as vertrekpunt vir ’n ges…

Geestesgesondheid: Die waarde van doelbewuste wegbreke
25 Augustus 2026: Johan van Lill praat met dr, Elzette Fritz oor die waarde van doelbewuste wegbreke vir ons geestesgesondheid. Elzette woon tans ’n kunswegbreek by Pedroskloof in Namakwaland by. Hulle gesels oor waarom afstand, stilte, natuur en kreatiwiteit waardevol kan wees, en hoe ’n mens iets…

Geestesgesondheid: Watter rol speel die kerk in geestesgesondheid?
18 Augustus 2026: Johan van Lill praat met dr. Wicus van der Merwe, die hoof van kerklike opleiding aan die Fakulteit Teologie en Religie by die Universiteit van Pretoria, oor geestesgesondheid en die kerk. Hulle bespreek waarom geestesgesondheid ook ’n saak vir die kerk behoort te wees, hoe geloof…

Geestesgesondheid: Wanneer angs jou lewe en werk begin beïnvloed
11 Augustus 2026: Johan van Lill praat met die lewensafrigters Jan Niemand en Hazel Hattingh oor wanneer angs ’n mens se lewe en werk begin beïnvloed. Hulle bespreek wanneer professionele hulp nodig is, hoe angs behandel en prakties hanteer kan word, en hoe ’n mens met ’n werkgewer oor moontlike on…

Geestesgesondheid: Selfdood, tieners en die brûe wat gesinne kan bou (Deel 2)
4 Augustus 2026: Johan van Lill praat verder met Christelle van Zyl oor selfdood, tieners en die verhoudings wat gesinne kan help om moeilike tye saam te hanteer. Hulle praat oor sosiale media, aanlynafknouery en die vyf kernbehoeftes van kinders: aandag, liefde, aanvaarding, waardering en ruimte o…

Geestesgesondheid: Selfdood, tieners en die brûe wat gesinne kan bou (Deel 1)
28 Julie 2026: Johan van Lill praat met Christelle van Zyl oor selfdood, tieners en die belangrikheid van veilige verhoudings binne gesinne. Hulle praat oor sosiale media, afknouery, emosionele verbinding en waarom ouers reeds voor die tienerjare moeilike gesprekke moet begin.

Geestesgesondheid: Die stories wat ons oor onsself vertel
21 Julie 2026: Johan van Lill praat met Kobus Burger, RSG se programbestuurder, oor narratiewe terapie, 'n benadering wat mense help om anders na hulle lewensverhale en hulleself te kyk. Kobus, wat hom tans in hierdie rigting bekwaam, verduidelik hoe die stories wat ons oor onsself glo, ons identit…

Geestesgesondheid: Wanneer jou liggaam jou dwing om anders te leef
14 Julie 2026: Johan van Lill praat met Lizette Volkwyn, ‘n lewensafrigter en die menslike leuenverklikker, oor haar lewe met myasthenia gravis, 'n seldsame outo-immuunsiekte wat spiere verswak en die eenvoudigste daaglikse take uitdagend kan maak. Lizette deel haar persoonlike ervaring van diagnos…

Geestesgesondheid: Wat is die impak van leuns op geestesgesondheid?
7 Julie 2026: Johan van Lill praat met Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor leuens en die impak daarvan op ons geestesgesondheid. Hulle praat oor kinders wat jok, volwassenes wat die waarheid verdraai, en die emosionele uitputting wat ontstaan wanneer ’n mens saamleef met iemand wat kon…