Floreer of krepeerFloreer of krepeer

Floreer of krepeer 27 Augustus 2023

View descriptionShare
Die lewe is vol uitdagings en swaarkry, en al het ons nie altyd ‘n keuse oor dit wat met ons gebeur nie, kan ons kies hoe ons daarop reageer. Kies jy om aan te pas en aan te hou probeer, of gooi jy tou op? Dis presies die keuse wat Vanessa Goosen moes maak toe sy in ‘n tronk in Thailand beland het, waar sy uiteindelik meer as 16 jaar aangehou is. Terug by die huis is haar veerkragtigheid ook telkens getoets. Sy vertel haar inspirerende verhaal vir Ilse Salzwedel. Lees Vanessa se verhaal in DWELMSLAGOFFER: SESTIEN JAAR IN 'N THAI-TRONK (deur Joanne Joseph).
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Floreer of krepeer

Ilse Salzwedel gesels met mense oor lewensveranderende krisisse, en hoe hulle dit hanteer het. ‘n Ke 
Social links
Recent clips
Browse 12 clip(s)