Floreer of krepeerFloreer of krepeer

Floreer of krepeer 23 Julie 2023

View descriptionShare
Ilse Salzwedel gesels met Michele Potgieter. Sy en haar man, Ockert, het 27 jaar gelede ‘n kerk in Oekraïne gaan stig, en al is Ockert onverwags dood kort voordat die oorlog daar uitgebreek het, het Michele gekies om nie die mense van haar nuwe land in die steek te laat nie. ‘n Kliniese sielkundige van Kaapstad, Jolynne du Randt, gee ook raad oor hoe om weer op te staan nadat ‘n tragedie jou getref het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Floreer of krepeer

Ilse Salzwedel gesels met mense oor lewensveranderende krisisse, en hoe hulle dit hanteer het. ‘n Ke 
Social links
Recent clips
Browse 12 clip(s)