Ilse Salzwedel gesels met mense oor lewensveranderende krisisse, en hoe hulle dit hanteer het. ‘n Kenner gee ook wenke wat jou kan help om jou eie vee…
12 clip(s)
Loading playlist
Sanger André Schwartz vertel hoekom hy kies om voluit te leef in weerwil van motorneuronsiekte. Kliniese sielkundige Jolynne du Randt het waardevolle raad oor die krag van ons gedagtes.