2 Apr
Chris Viljoen gesels met die landbouweerkundige Dudley Rowswell oor sy loopbaan wat oor 45 jaar gestrek het.
2 Apr
Chris Viljoen gesels met die landbouweerkundige Dudley Rowswell oor sy loopbaan wat oor 45 jaar gestrek het.
26 Mar
Chris Viljoen vind meer uit oor die sukses met Werk vir vleilande in die ariede parke van die Noord-Kaap.
19 Mar
'n Projek is tans aan die gang om die totale oppervlakte onder besproeiing in Suid-Afrika op te dateer, aangesien die laaste beraming in 1992 plaasgevind het.
12 Mar
Die natuur se gratis bestuiwingsdiens kan beter benut word deur die aanplant van stroke blomplante.
5 Mar
Chris Viljoen kyk na veldlammers teenoor lamhokke, en die waarde van garskweekhuise om voeding aan te vul.
27 Feb
Hoe baat boere by die eiendombelasting wat hulle aan munisipaliteite betaal?
20 Feb
'n Volhoubare bedryfsinisiatief om kelderassistente op te lei, groei steeds ná 30 jaar.
13 Feb
Chris Viljoen kyk na die sukses wat behaal is met die bewaring in landbou-program in die Namakwadistrik.
6 Feb
Chris Viljoen kyk na die die SA Landbou Onderwysersvereniging se kongres by Hoër Landbouskool Oakdale.